Gratis Bybelstories Afrikaans 2

$0.00

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Description

Gratis Bybelstories Afrikaans 2

NT016-Genesing-en-Bevryding
NT017-Die-Genesing-van-n-Melaatse
NT018 Jesus Genees ‘n Verlamde Man
NT019 Die Man met die Gebreklike Hand
NT020 Die Bergrede
NT021Die Wyse en Dwase Bouers
NT022 Die Genesing van die Offisier se slaaf
NT023 Die opwekking van ‘n Weduwee se Seun by Nain
NT024 Die gevangenskap van Johannes die Doper
NT025 Die twee Skuldenaars
NT026 Jesus en Beelsebul
NT027 Die Moeder en Broers van Jesus
NT028 Die Genesing op die Sabbatdag by Betesda
NT029 Jesus maak die storm stil
NT030 Die genesing van die Besetenes in Gadara

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gratis Bybelstories Afrikaans 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *