Gratis Bybelstories Afrikaans 1

$0.00

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Description

Gratis Bybelstories Afrikaans 1

NT001-Die-geboorte-van-Johannes-die-Doper
NT002-Maria-se-ja-Die-Geboorte-van-Jesus-word-aangekondig
NT003 Die skaapwagters se besoek
NT004 Simeon en Anna ontmoet vir Jesus
NT005 Besoek uit die Ooste
NT006 Die Kind Jesus By Die Tempel
NT007 Die Prediking Van Johannes Die Doper
NT008 Die Versoeking In Die Woestyn
NT009 Die Roeping Van Die Dissipels
NT010 Die Bruilof In Kana
NT011 Nikodemus Die Besoeker In Die Nag
NT012 Jesus En Die Samaritaanse Vrou
NT013 Die Genesing van die Regeringsamptenaar se Seun
NT014 Jesus word uit Nasaret  verdryf
NT015 Die Gelykenis van die Saaier

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gratis Bybelstories Afrikaans 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *